Nuwe jaar, nuwe vrese? 4 Maniere om ‘n vaste anker vir jou kind te wees
Nuwe jaar, nuwe… senuwees? Die nuwe jaar lê voor ons soos ‘n leë bladsy. Vir baie gesinne is dit ‘n tyd van opgewondenheid – nuwe skryfbehoeftes, kraakvars skoene en die belofte van ‘n nuwe begin. Maar vir ander gaan hierdie tyd gepaard met ‘n knop op die maag. Wanneer die verandering te groot voel vir […]