Nuutste hulpbronne en artikels
By Gimnasium Pretoria word nie net kennis en vaardighede oorgedra nie, maar karakter en kulturele selfvertroue word ook gevorm en gevier.
Lees meer oor ons onderwysbenadering, die Leerervaring en die toekoms van ons skool.


