Die gesin en gemeenskap as boustene van die samelewing
Wanneer ons oor opvoeding en gemeenskapsontwikkeling praat, is dit maklik om by geboue, skedules en stelsels te begin. Maar die werklikheid is dat elke kind se leerreis lank voor die klaskamer begin – by die huis, binne die gesin. Die gesin is die eerste plek waar ’n kind leer wat liefde, verantwoordelikheid, respek en samewerking […]
Staan op! Die 2025
Skoleondersteuning-
sentrum (SOS) Kongres is om
die draai.
Wanneer ons onderwysers toerus, belê ons in ons kinders se toekoms. As ouers wil ons almal dieselfde vir ons kinders hê: ‘n veilige, stimulerende leeromgewing met onderwysers wat nie net kundig is nie, maar roepingsgedrewe en toegewy aan hul taak. Dis presies hoekom Gimnasium met oorgawe betrokke is by die 2025 SOS Kongres – want […]
‘n Eeu van Afrikaans: Die krag van moedertaalonderrig vir die volgende 100 jaar
Mei 2025 is ’n mylpaal vir elke Afrikaanse huis: Afrikaans vier sy 100ste verjaarsdag as amptelike taal. Dis nie net ’n datum op ’n kalender nie – dis ’n viering van wie ons is. ’n Viering van stories, liedjies, gebede, gesegdes, grappe, en wyshede wat oor geslagte heen oorgedra is. Dis ’n taal wat uit […]
Gesinstyd wat harte én verstand laat blom: Vakansie-idees vanuit die Gimnasium-gees
Rus is nie net niksdoen nie – dis ’n geleentheid vir groei By Gimnasium Pretoria glo ons dat leer nie net in ’n klaskamer gebeur nie. Die vakansie bied ’n kosbare kans vir ouers en kinders om weer te koppel – en saam te leer, groei en ontwikkel op maniere wat betekenisvol én pret is. […]
Die rol van kultuur en identiteit in die moderne onderwys
Geskryf deur Johan Koekemoer In ‘n tyd waar die golwe van globalisering onophoudelik teen die mure van ons gemeenskappe breuk, staan onderwysinstellings voor ‘n uitdagende paradoks: Hoe behou ons kulturele identiteit terwyl ons kinders voorberei vir ‘n globaliserende wêreld? Die antwoord op hierdie vraag is kompleks, maar innoverende skole soos Gimnasium Pretoria bied ‘n blik […]