Die nuwe Afrikaanse onderwyswerklikheid sterker aan die ontwaak
deur Johnnie Hay, Dekaan, Fakulteit Opvoedkunde, Akademia NP van Wyk Louw het reeds in 1939 in sy boek Lojale Verset aangetoon dat Afrikaans en Afrikanerskap voor die keuse van ondergang of voortbestaan gaan kom. Afrikaanse onderwys staan tans weer voor hierdie keuse, met aanslae uit verskeie oorde. Gehalte-onderwys wat oor dekades gebou is met goeie […]
Die skoolmeester op Trek
Deur Danie Langner In die groot vertelling van die Voortrekkers op die marmerfriese van die Voortrekkermonument val die kollig hoofsaaklik op leiers, veldslae en roetes. Name soos Retief, Potgieter en Trichardt is helder in die kollektiewe geheue. Tussen die marmerfriese wat die groot oomblikke uitbeeld, weggesteek in ’n hoek, is ’n fries waarop ’n skoolmeester […]