Federalisme begin by die skoolhek

Ons was onlangs bevoorreg om saam op ’n studietoer deur Europa te gaan waar ons opnuut gaan kyk het na ’n woord wat in Suid-Afrika dikwels met agterdog bejeën word: federalisme. Vir baie mense klink dit na ’n koue politieke begrip, maar in lande soos Switserland, België en Suid-Tirool sien ’n mens iets baie prakties: […]

Onafhanklike Afrikaanse skole: Ons laaste kans

Insigte uit die SOS-Kongres 2026 Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het hierdie jaar sy kongres vir die eerste keer by die Voortrekkermonument aangebied met die tema Kom tuis! Die gevolg was ’n reuse-opkoms van meer as 800 kongresgangers, bestaande uit akademici, onderwysers, skoolleiers en lede van beheerliggame van Afrikaanse skole regoor die land. Ons GÁÁN uitnemende onderwys […]

Van vakansiepret tot skoolgereed: ‘n Desember-doenlysie vir slim ouers

Januarie het ‘n manier om mens te bekruip, en die geheim van ‘n goeie begin vir die nuwe skooljaar lê nie in die eerste week van skool nie, maar in hoe ons oor die vakansie dink. Plant nou, oes in Januarie Desember is die ideale tyd om die “reset”-knoppie te druk. Dis ‘n tyd om […]

Vaste wortels, volgehoue groei: ‘n Nuwe seisoen vir ons skole en ons kinders

September bring die belofte van nuwe lewe. Die winter het stil-stil sy greep verslap, en nou sien ons oral nuwe spruite, blare en bloeisels wat net weer bewys: ‘n nuwe seisoen is oppad. Lente herinner ons jaar ná jaar aan hierdie eenvoudige waarheid – nuwe groei gaan gepaard met diep wortels. Sonder ’n sterk wortelstelsel […]

Slim, sterk en standvastig: Die Gimnasium-benadering tot gebalanseerde kinders

Ons kinders se wêreld verander vinnig Vandag se kinders word groot in ’n wêreld wat vinniger verander as ooit. Tegnologie, kultuur, werk, en die samelewing self sien heel anders daar uit as slegs tien jaar gelede – en dit verander steeds. Ons kan nie meer bekostig om ons kinders met gister se metodes vir môre […]

Reg vir die vakansie? Leer jou gesin hoe om effektief en lekker te rus.

Met 2024 wat amper tot ’n einde kom, voel baie gesinne moeg en uitgeput ná ’n jaar van uitdagings en druk. Die behoefte aan ’n tyd van rus is meer as net ’n lekkerte – dit is noodsaaklik vir ons gesondheid en verhoudings. Vakansietyd is ’n gulde geleentheid om weer geïnspireerd te word na liggaam, […]

Kinderontwikkeling: Die boustene vir die toekoms

Vastigheid in ‘n vinnig-veranderende wêreld Ons weet almal die wêreld verander vinnig, en vandag se kinders benodig ‘n vaste, bestendige opvoedingsfondasie om suksesvol in hierdie nuwe era te wees. Navorsing beklemtoon toenemend dat gebalanseerde ontwikkeling – wat liggaam, gees en siel insluit – deurslaggewend is om kinders te bemagtig vir hul toekoms. Gimnasium het ‘n […]

Ontwerpdrywers by Gimnasium Pretoria: ‘n Visie vir ‘n ideale skooltuiste

https://youtu.be/XEWcrl866kw ‘n Doelbewuste leefruimte vir ons skool Kanton, ‘n trotse vennoot van Gimnasium Pretoria, is ‘n eiendomsontwikkelaar wat ‘n multi-dissiplinêre benadering volg in die ontwerp van leerruimtes. Hul werk gaan verder as net geboue oprig; hulle verstaan die filosofiese grondslag van ontwikkeling en die behoeftes van die gemeenskap waarvoor hulle ontwerp. Vir Kanton gaan dit […]

Voltooi die vorm om die brosjure af te laai

Brochure Form