Die wêreld draai vinnig. Lees help ons kinders om by te bly.
Jy sit soggens met jou koffie en kyk na die nuus. Die 2026-begrotingsrede praat van R527 miljard vir onderwys. Daar is ‘n oorlog in Iran wat oliepryse laat styg en onsekerheid oor die wêreld se ekonomie saai. Die Midde-Ooste se konflik gaan oor veel meer as net een land. Dit gaan oor magstryde tussen grootmoondhede, […]
‘n Eeu van Afrikaans: Die krag van moedertaalonderrig vir die volgende 100 jaar
Mei 2025 is ’n mylpaal vir elke Afrikaanse huis: Afrikaans vier sy 100ste verjaarsdag as amptelike taal. Dis nie net ’n datum op ’n kalender nie – dis ’n viering van wie ons is. ’n Viering van stories, liedjies, gebede, gesegdes, grappe, en wyshede wat oor geslagte heen oorgedra is. Dis ’n taal wat uit […]
Wêreldklas-insigte vir plaaslike uitnemendheid
Gimnasium en SOS leer by internasionale onderrigmodelle in Australië en Nieu-Seeland. ’n Leersame besoek aan twee vooruitstrewende lande Lede van Gimnasium Pretoria en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het onlangs Australië en Nieu-Seeland besoek as deel van ’n internasionale leerreis. Hierdie besoek volg op vorige internasionale toere na onder meer Nederland, Finland, Spanje en die VSA. […]
Gimnasium Pretoria: Ons identiteit, bestaansrede en toekomsplan
Gimnasium Pretoria, ‘n nuwe inisiatief in die Afrikaanse skool gemeenskap, het onlangs die lig gesien. Hierdie artikel is gebaseer op ‘n toespraak van Leon Fourie, uitvoerende hoof van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), gehou tydens die bekendstellingsgeleentheid Leon bespreek breedvoerig die bestaansrede, doel, waardes en visie van Gimnasium Pretoria. Hy praat ook in besonderhede oor die […]
Die Gimnasium Pioniershuis: Ons handelsmerk uiteensetting
‘n Samebindende simbool of kenteken is krities belangrik vir enige organisasie, veral ‘n skoolgemeenskap. Dit vestig onmiddelik ‘n gevoel van eenheid en trots onder leerders, ouers en personeel. Dit dien as ‘n metafoor om die skool se bestaansrede, visie en waardes uit te beeld. Gimnasium Pretoria se Pioniershuis kenteken weerspieël ons Christelike waardes en Afrikaner […]
Gimnasium Pretoria: ‘n Baken van hoop en erfenis op Moedertaaldag
Geskryf deur Gimnasium Pretoria – Redaksie Op ‘n dag wat die krag en belangrikheid van moedertaalonderrig gevier word, het Gimnasium Pretoria sy deure simbolies oopgemaak vir die toekoms van opvoedkundige uitnemendheid in Suid-Afrika. Die bekendstellingsgeleentheid van hierdie instelling, gehou op 21 Februarie 2024 by die AfriForum Teater, het nie net die begin van ‘n nuwe […]