Van kind tot koersvas: ‘n Gesprek met Lamprecht Lötter oor die bemeesterfase by Gimnasium

https://youtu.be/M2sJmzcwx50 ‘n Onderhoud met Lamprecht Lötter, fasespesialis vir die bemeesterfase by Gimnasium en Wiskunde-dosent by Wolkskool. Lamprecht, vertel ons: Wie is jy en wat doen jy by Gimnasium? Ek is Lamprecht Lötter en ek is die fasespesialis vir die VOO-fase, oftewel die bemeesterfase, hier by Gimnasium. Ek is ook die Wiskunde-dosent by die Skoleondersteuningsentrum se […]

Meer as net ‘n fase: hoe Gimnasium tieners laat groei

‘n Onderhoud met Maryke Bellingan, onderwys spesialis en leerderondersteuner by Gimnasium Maryke Bellingan is die soort opvoeder wat jy onthou lank nadat jy die skool verlaat het. Nie net vir wat jy by haar geleer het nie, maar veral vir haar passie vir die kinders en die skoolomgewing. Met twaalf jaar se ervaring in die […]

Die ondersoekfase by Gimnasium: Hoe ons kinders leer om te dink, te vra en te ontdek

https://youtu.be/_yjK3st20A4 Onderhoud met Hildegard Brummer: Onderwysspesialis en Netwerkskool koördineerder Hildegard, begin by die begin. Wie is jy, en wat is jou rol by Gimnasium? Ek is ’n onderwysspesialis by die Skoolondersteuningsentrum, en ek fokus spesifiek op die intermediêre fase by Gimnasium. By ons noem ons dit die ondersoekfase. Dis die fase waar kinders regtig begin […]

Kaalvoet kinders en vaste fondasies: In gesprek met Unine Laas

https://youtu.be/Yf8YAx-X-OU Die liefde vir leer begin met ontdekking. Ons het onlangs gaan kuier by Unine Laas, ‘n onderwysspesialis met ‘n diep passie vir kinders en onderwysers, om te hoor oor haar droom vir Gimnasium se jongste leerders. Unine is nie net ‘n kenner met jare se ervaring nie, maar ‘n integrale deel van die S.O.S. […]

Onderhoud met Marietjie Havenga

https://youtu.be/0na_MHupNLE Vroeë Kinderontwikkeling Onderwysspesialis by die Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Gimnasium Marietjie, vertel vir ons ’n bietjie meer van jou onderwysagtergrond en rol by die SOS. Ek is die Vroeë Kinderontwikkeling Onderwysspesialis by die Skoleondersteuningsentrum (SOS). Voor ek by SOS aangesluit het, het ek vir baie jare as kleuterskool-, Graad R- en Graad 1-onderwyseres gewerk, en […]

Onderhoud met Chanell Badenhorst

https://youtu.be/BJD8H8q02oA Kurrikulumontwikkelaar by die Skoleondersteuningsentrum (SOS)en Gimnasium Chanell, kan jy vir ons vertel wat jou rol by Gimnasium behels? My rol is om die kurrikulum só te struktureer dat dit kinders in hul geheel ontwikkel – nie net akademies nie, maar ook op persoonlike en sosiale vlak. Ek het self ’n agtergrond as onderwyseres, en […]

Wêreldklas-insigte vir plaaslike uitnemendheid

Gimnasium en SOS leer by internasionale onderrigmodelle in Australië en Nieu-Seeland. ’n Leersame besoek aan twee vooruitstrewende lande Lede van Gimnasium Pretoria en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het onlangs Australië en Nieu-Seeland besoek as deel van ’n internasionale leerreis. Hierdie besoek volg op vorige internasionale toere na onder meer Nederland, Finland, Spanje en die VSA. […]

Van antieke Griekeland tot die digitale era

Geskryf deur Johan Koekemoer In die skadu’s van die verlede, waar die fondamente van die Westerse beskawing gelê is, het die antieke Grieke ‘n onderwysstelsel ontwikkel wat die belangrikheid van kennis, deug en burgerskap beklemtoon het. Hierdie stelsel, gewortel in die skole van Plato en Aristoteles, het nie net kennis en vaardighede oorgedra nie, maar […]

Die rol van kultuur en identiteit in die moderne onderwys

Geskryf deur Johan Koekemoer In ‘n tyd waar die golwe van globalisering onophoudelik teen die mure van ons gemeenskappe breuk, staan onderwysinstellings voor ‘n uitdagende paradoks: Hoe behou ons kulturele identiteit terwyl ons kinders voorberei vir ‘n globaliserende wêreld? Die antwoord op hierdie vraag is kompleks, maar innoverende skole soos Gimnasium Pretoria bied ‘n blik […]

Voltooi die vorm om die brosjure af te laai

Brochure Form